My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

DStv verwyder vier kanale van sy aanbieding

2 Junie 2022

Multichoice het vier e.tv kanale van DStv se speellys verwyder.

MultiChoice en DStv het in Maart vanjaar aangekondig dat eMedia se vier kanale, eMovies, eMovies Extra, eExtra en eToonz, vanaf 1 April nie meer beskikbaar sou wees nie omdat hul besluit het om nie sy ooreenkoms met eMedia te hernu nie.

eMedia het MultiChoice by die Mededingingskommissie aangegee in ‘n poging om die maatskappy te dwing om steeds sy vier kanale te huisves.

Die kanale is steeds uitgesaai terwyl die saak hangend was. Die kanale is egter nou finaal van die DStv-pakket verwyder nadat die Mededingingskommissie in MultiChoice se guns beslis het.

https://twitter.com/openviewforever/status/1531694912567115777

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Geld-1

Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen

paul-kruger-gate-786x416-1

Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

pexels-arina-krasnikova-6663368

“Nuwe regulasies bedreig duisende se werk in die skoonheidsbedryf”

Julius-Malema6

Malema wéér toegang tot die VK geweier – AfriForum verwelkom die besluit

Gty3kIbWsAAix-H

ActionSA eis advokaat Shamila Batohi se verwydering uit haar amp

Ander Nuus Artikels

WAGWOORD
16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit
walter-sisulu-university
Amptenaar by universiteit doodgeskiet
CILLIERS5
Brink se hoed weer in die ring
Geld-1
Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen
paul-kruger-gate-786x416-1
Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende