Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Drukgroep wil Bloemfontein tot “‘n stilstand” dwing

19 Januarie 2022

Die drukgroep, Mangaung Service Delivery Forum gaan vanoggend voort met sy betogings in die strate van Bloemfontein nadat samesprekings met die metro platgeval het.

Die betoging het byt die Lema inkopiesentrum begin, ondanks die metro se pogings om te keer dat die groep vir die volgende drie dae betoog. Een van die sameroepers van die groep, Vusi Nqele het egter benadruk dat daar geen geweld sal wees nie en meen werkers, wat wel wil werk, sal nié geïntimideer word nie. 

Hy sê hulle gaan ook nie ondernemings en skole dwing om toe te maak nie. Die  Mangaung Service Delivery Forum betoog onder meer oor beweerde korrupsie en nepotisme in die stad en eis ook dat dienslewering verbeter.

Nqele sê hulle eis ook dat die metro aandag moet skenk aan die kwessie van werkloosheid en armoede. Verder meen die groep dat onwettige immigrante die stad moet verlaat.

https://twitter.com/masitengmakgala/status/1483732485414567939

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig