Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Drie verskyn in hof in verband met Phala Phala-diefstal

7 Oktober 2024

Die saak teen drie mense wat daarvan beskuldig word dat hulle by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas ingebreek het, is weer uitgestel.

Die drie beskuldigdes het vandag vlugtig in die Modimolle Streekshof in Limpopo op verskeie aanklagte wat geldwassesry en huisbraak insluit, verskyn.

Imanuwela David en die sibbe Floriana en Ndilinasho Joseph, word daarvan beskuldig dat hulle bykans R10-miljoen se kontant van Ramaphosa se plaas in 2020 gesteel het.

Die geld is na bewering onder kussings van ‘n rusbank versteek en is bekom deur die verkoop van ‘n buffel aan ‘n Soedanese sakeman.

Die saak is uitgestel tot 26 November.

Foto: Twitter

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Concept,Of,Limiting,Freedom.,Interior,Of,Prison,Cell.,3d,Illustration

24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie

Untitled design (1)

“Oorvol tronke: Moet lyfstraf teruggebring word?”

Drank

Onwettige alkoholmark in SA al meer as R25-miljard werd

Untitled design

Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane

Kleinfontein

“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”

Ander Nuus Artikels

barbara creecy2
Minister stel herstelplan vir vervoersektor bekend
WhatsApp Image 2025-07-02 at 13.18.41_0d211357
Afrikaner-Afvaardiging: “Agoa nog nie van die tafel”
Equipment Handover4
“555 stukke tuinboutoerusting sal dienslewering verbeter”
Concept,Of,Limiting,Freedom.,Interior,Of,Prison,Cell.,3d,Illustration
24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie
Untitled design (1)
“Oorvol tronke: Moet lyfstraf teruggebring word?”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende