Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Drie verdagtes vas oor “spookwerker” by Bethlehem-munisipaliteit

17 Maart 2023

Die Valke se kaptein Christopher Singo sê hulle het drie verdagtes aangekeer in verband met bedrog wat by die Dihlabeng-munisipaliteit in Bethlehem in die Vrystaat gepleeg is.

Volgens Singo word die drie daarvan verdink dat hulle gebaat het by die betaling van R12 000 rand per maand aan ‘n spookwerker.

Die drie – tussen die ouderdomme van 34- en 54 jaar – is op verskillende plekke in die Vrystaat aangekeer.

Volgens die ondersoek wil dit voorkom asof die voormalige direkteur van plaaslike ekonomiese ontwikkeling by dié munisipaliteit, glo een van sy ondergeskiktes opdrag gegee het om ’n bywoningsregister vir die spookwerknemer op te stel.

Na verwagting het die raad ‘n verlies van nagenoeg R290 000 gelei. Die verdagtes sal vandag in die landdroshof op Bethlehem verskyn.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n

Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind

Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher

Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Red mark on the calendar at January 2025

Ekstra skoolvakansie op pad weens nasionale vakansiedae

Internasionale perspektief

Internasionale perspektief: Hoe om Trump 2.0 te verstaan

Carel Boshoff

NUUSWEEK: FAK-voorsitter verwerf doktorsgraad

Ander Nuus Artikels

GoWjNLwWkAATPA2
Lugmag soek sy vliegtuigdeur
Julius-Malema6
“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema
490718493_966830712291039_3031033673762599941_n
Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort
490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n
Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind
Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher
Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende