Drie tieners doodgeskiet deur medeleerling


Luister nou

Volgende

Drie tieners doodgeskiet deur medeleerling

1 Desember 2021

Drie skoolkinders is in Michigan deur ‘n mede-leerder doodgeskiet toe hy met ‘n semi-outomatiese handwapen op skoliere van die Hoërskool Oxford losgebrand het.

Agt ander mense – waaronder ‘n onderwyser (47) – is in die hospitaal opgeneem met skietwonde. Die plaaslike owerhede het die oorledenes geïdentifiseer as Hana St. Juliana (14), Madisyn Baldwin (17) en Tate Myre (16). Hulle is in ‘n polisiemotor op pad hospitaal toe oorlede.

Die 15-jarige skieter het hom na die aanval aan die polisie oorhandig. Volgens die polisie, het die verdagte se pa die vuurwapen, vier dae voor die voorval gekoop.

Dié voorval word as die dodelikste skietvoorval van sy soort vanjaar beskou in ‘n land waar massa-skietvoorvalle redelik algemeen voorkom.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Drie tieners doodgeskiet deur medeleerling


Luister nou

Volgende