Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Drie ondernemings in Koster afgebrand

9 Mei 2022

Die VF Plus veroordeel die voorval vandag in Koster waar drie ondernemings in ʼn plaaslike winkelsentrum afgebrand het en sê dit was weens die nalatigheid van die ANC-beheerde Kgetlengrivier-plaaslike munisipaliteit.

Stella Potgieter, die party se raadslid in dié raad – wat Derby, Koster en Swartruggens insluit – sê die brandweer het opgedaag sonder water in die brandweerwaens.

Volgens Potgieter het die brandkraan op die sypaadjie nie die nodige koppelstukke gehad nie en kon dit nie gebruik word nie.

Potgieter sê die VF Plus het met boere en plaaslike sakemanne in die omgewing geskakel om bystand te verleen met hul privaat-brandbestrydingstoerusting.

Sy sê dit is ʼn skande dat die inwoners van Koster weereens moet ly onder die wanbestuur, nalatigheid en onbekwaamheid van hierdie ANC-beheerde munisipaliteit, en dat die ramp voorkom kon word as die munisipaliteit sy basiese verpligting nagekom het om ʼn werkende brandweerdiens daar te stel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende