Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Drie liggame van kinders dryf in Limpopo-rivier

8 September 2021

Die polisie in Limpopo het met ‘n ondersoek begin nadat die liggame van drie kinders gister buite Groblersdal gevind is waar dit op die Mohlabetse rivier gedryf het.

Die polisiewoordvoerder, brigadier Motlafela Mojapelo sê die kinders is geïdentifiseer as die sibbe Nonjabulo Ngomane (9), Themba Ngomane (8) en hulle 15-jarige vriend, Katlego Sibande. Die kinders is op Maandag 30 Augustus as vermis aangemeld nadat hulle, hulle huis in die Phooko-village verlaat het.

Mojapelo sê die polisie het aanvanklik vermoed dat die kinders ontvoer is omdat ooggetuies aangevoer het dat hul die kinders in ‘n Toyota Avanza gesien klim het.

Volgens Mojapelo het ‘n veewagter gister langs die rivier gestap en drie liggame gesien dryf. Die kinders was steeds in hulle skooluniforms geklee.

‘n Nadoodse-ondersoek sal nou gedoen word.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende