Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Drie Gautengse metro’s dalk binnekort waterloos weens ontploffing

5 Julie 2021

Inwoners van die drie metro-rade in Gauteng is gevra om water spaarsaam te gebruik nadat ‘n ontploffing drie motors – wat pompe by Rand Water se Palmiet-pompstasie aandryf – beskadig het.

Dit is nog nie seker watter voorstede in Pretoria, Johannesburg en die Oos-Rand almal hierdeur geraak gaan word nie aangesien daar nog water in die reservoirs beskikbaar is.

Die ontploffing het veroorsaak dat Rand Water net teen 55% van sy kapasiteit bedryf kan word.

Die oorsaak van die ontploffing is nog nie bekend nie en die nutsmaatskappy het reeds met herstelwerk begin.

Die onderskeie stadsrade sal binnekort bekend maak watter voorstede almal hierdeur geraak gaan word.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende