Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Drie boeties dood na hulle glo met energiedrankies vergiftig is

27 Mei 2022

Die polisie in Gauteng het bevestig dat die Heidelberg-pa, wat vir sy vyf seuns energiedrankies gegee het voor skool, ook in die hospitaal opgeneem is. 

Drie van die boeties is dood, ‘n ander een is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal, terwyl die vyfde seun ongedeerd is omdat hy nie die koeldrank gedrink het nie. Die polisiewoordvoerder, brigadier Brenda Muridili sê die kinders wat dood is, was 6, 13 en 16 jaar oud. 

Muridili sê ‘n saak van moord en poging tot moord word ondersoek. 

Luidens voorlopige ondersoeke wil dit voorkom asof die kinders vergiftig is. ‘n Nadoodse-ondersoek sal nou gedoen word. 

Intussen besoek die LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi vanoggend die kinders se skole. 

https://twitter.com/Lesufi/status/1529824182548062208

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende