Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Drie beseer toe ambulans slaggat tref en omslaan

11 April 2023

Twee mediese beamptes en ‘n pasiënt se ma is beseer toe ‘n ambulans omgeslaan het nadat dit ‘n slaggat op die M8 by Tweespruit in die Vrystaat getref het.

Die voertuig was met ‘n nege-maande-oue pasiënt op pad van die Señorita Ntlabathi-distrikshospitaal in Ladybrand na die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein toe die voorval plaasgevind het.

‘n Woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, Mondli Mvambi, sê die voertuig het op sy sy te lande gekom.

Die twee paramedici asook die baba se ma is in die hospitaal opgeneem terwyl die baba nie beserings tydens die voorval opgedoen het nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WSU_Mthatha

Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet

Screenshot 2025-04-15 122837

Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

SONKRAG

Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin

NWU

KYK: NWU gevra om “sangoma-ritueel” by Potchefstroom-koshuis te ondersoek

Screenshot 2025-04-14 151010

Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees

Ander Nuus Artikels

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy
John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie
640px-03-BICcristal2008-03-26
Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk
108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006
Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard
WSU_Mthatha
Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet
Screenshot 2025-04-15 122837
Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende