Drie bendelede deur polisie, Valke doodgeskiet


Luister nou

Volgende

Drie bendelede deur polisie, Valke doodgeskiet

31 Januarie 2024

Drie lede van die berugte West Gang – wat gemeenskappe noord van Durban teister – is vanoggend deur lede van die polisie en die Valke doodgeskiet.

Dit volg nadat die polisie inligting ontvang het oor lede van dié bende wat in ‘n hut in ‘n informele nedersetting by La Mercy geskuil het.

Terwyl die wetstoepassers die hut omsingel het, het die verdagtes op die polisie losgebrand waarna daar terug geskiet is.

‘n Aantal vuurwapens is in dié hut gevind.

Die West Gang is verlede jaar by meer as 50 moorde in Inanda betrek.
 
Volgens die polisie word tieners – sommige so jonk as veertien-jaar oud – deur dwelmbase gewerf en bewapen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Drie bendelede deur polisie, Valke doodgeskiet


Luister nou

Volgende