Dokters hewig gekant teen NGV – aldus verslag


Luister nou

Volgende

Dokters hewig gekant teen NGV – aldus verslag

11 September 2023

Die Solidariteit Navorsingsinstituut sê van die sterkste teenkanting nóg teen die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) kom van werkers uit die mediese sektor sélf.

ʼn Verslag deur die instituut toon hoe diepliggend medici se wantroue oor die NGV-planne is.

Volgens die bestuurder van die instituut, Nicolien Welthagen, het gesondheidsorgwerkers aangedui dat hulle nou veel meer kennis oor die NGV dra, en daarmee saam het hulle afkeur van die NGV skerp tóégeneem.

Sy sê 99% van die respondente wat genader is om die verslag saam te stel is diep bekommerd oor die regering se bevoegdheid om die NGV te kan administreer en bestuur.

Die verslag is die produk van die vierde omvattende Solidariteit-studie waarmee gesondheidsorgwerkers se begrip en gesindheid oor die NGV gemeet is.

Die 2023-studie volg op dié van 2021, 2019 en 2018.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Dokters hewig gekant teen NGV – aldus verslag


Luister nou

Volgende