Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Dodetal styg verder ná sokker-stormloop

5 Oktober 2022

Die dodetal ná ‘n stormloop, die afgelope naweek by ‘n sokkerstadion in Indonesië het tot 131 gestyg.

Reuters berig dat 33 kinders tussen die ouderdom van 4- en 17 jaar ook tydens die voorval dood is. 

Duisende toeskouers het Saterdagaand die sokkerveld betree omdat hulle glo ongelukkig was dat die tuisspan teen hul grootste kompetisie verloor het. Die polisie het gevolglik traangas gebruik om die situasie te beredder. 

Luidens berigte is party toeskouers vertrap toe hulle na die uitgange gestroom het terwyl ander versmoor het. 

31 mense is ook ernstig beseer en 250 mense het geringe beserings opgedoen. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende