Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Dodetal ná selfmoordbomaanval styg verder

31 Januarie 2023

Die dodetal in die selfmoordbomaanval op ‘n moskee in Pakistan, het tot 87 gestyg.

Dié aanval het plaasgevind in een van die mees verskanste gebiede van die noordwestelike stad, Peshawar, waar kantore van die polisie en teen-terrorisme-departemente gehuisves word.

Die bomaanvaller het homself opgeblaas – kort nadat honderde aanbidders tougestaan het om hul middaggebede te doen – in die jongste in ‘n reeks aanvalle wat die polisie teiken.

‘n Hospitaalbeampte, Mohammad Asim, sê 57 mense is in die hospitaal opgeneem – waarvan sewe in ‘n kritieke toestand is. Niemand het nog verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie.

Foto: Bangkok Post

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende