Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Dodetal ná Limpopo-busongeluk styg tot 22

18 September 2023

Die doodetal in ‘n ongeluk waarby ‘n bus betrokke was – wat mynwerkers na De Beers se Venetia-myn in Limpopo vervoer het – het tot 22 gestyg nadat twee beseerdes in die hospitaal aan hulle beserings beswyk het.

Die botsing het op die R572 in die Vhembe-distrik plaasgevind toe die bus reg van voor teen ‘n vragmotor gebots het.

Intussen ontken die maatskappy wat die busdiens bedryf het dat die bestuurder – wat ook onder die oorledenes tel – die die nodige akkreditasie gehad het om die bus te bestuur nie.

Volgens die maatskappy het hulle die laaste paar jaar reeds 35-miljoen passasier-kilometers afgelê sonder enige noodlottige voorval.

Die LUR vir vervoer en gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Florence Radzilani het vroeër vandag die botsingstoneel besoek en is nou onderweg na die myn waar sy na verwagting ‘n tussentydse verslag oor die ongeluk sal kry.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Ander Nuus Artikels

POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende