25 Maart 2022
Volgens die kabinet het Suid-Afrika ‘n morele plig om Kuba by te staan te midde van swaarkry in dié eilandstaat.
In ‘n aanlyn verklaring sê die kabinet as dit nie vir Kuba se onbaatsugtige hulp was nie sou dit langer geneem het om ‘n sogenaamde demokratiese bestel te vestig.
Die kabinet het gereageer op ‘n hofbeslissing – enkele dae gelede – wat ‘n beplande skenking van vyftig-miljoen-rand van die regering keer.
Daar is egter geen melding in die verklaring van ‘n beslissing deur die ouditeur-generaal – dat twee kontrakte ter waarde van ongeveer een-komma-vier-miljard-rand wat wat die weermag en departement van