Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Discovery Health studie bevind dat ingeëntes se kans om te sterf, met 94% afneem

5 November 2021

‘n Studie deur die mediese fonds-administrateur, Discovery Health, dui daarop dat persone wat volledig met die Pfizer/BioNTech entstof ingeënt is – se kans om aan komplikasies weens die Covid-19 virus te sterf – met meer as 90% daal.

Volgens die studie daal die moontlikheid om gehospitaliseer te word – drie maande ná die tweede inenting – met 92% terwyl die kans om te sterf met 94% afneem.

Selfs al is ‘n persoon net een keer ingeënt daal die kans na veertien dae van inenting om gehospitaliseer te word met 73% en die kans om te sterf met 79%.

Die plaaslike bevindings stem ooreen met ‘n Amerikaanse studie wat in Oktober in die mediese tydskrif Lancet gepubliseer is, wat ook daarop dui dat die entstof – selfs ses maande ná toediening  – ‘n pasiënt se kans om gehospitaliseer te word met 93% laat afneem.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende