Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Dis-Chem se verkope daal effens na “boikot”

4 November 2022

Die apteekgroep, Dis-Chem het erken dat sy verkope die afgelope week effens gedaal het nadat verskeie mense gedreig het om die winkel te “boikot.”

Dit kom nadat Dis-Chem ‘n beperking geplaas het op die aanstelling en bevordering van wit mense. Volgens Netwerk 24 het die daling in die week van 17 tot 24 Oktober voorgekom, waarna dit weer effens begin styg het.

LEES OOK: SOLIDARITEIT BESIG OM REGSTUKKE VOOR TE BEREI OOR DISCHEM

Dis-Chem se direksie het verlede maand om verskoning gevra vir die memorandum en het vandeesweek tydens die bekendmaking van die halfjaarsyfers gesê dat daar geen moratorium geld nie.

Die Facebook-groep, Boikot Dis-Chem het reeds sowat 13 000 volgers.

FOTO – Boikot Dischem Facebook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende