Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Dieselprysverhoging kniehalter boere

31 Oktober 2022

Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die jongste dieselprysverhoging – wat more om middernag in werking tree – kan die laaste strooi wees wat die kameel se rug breek.

Volgens dié organisasie se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, het die nuwe plantseisoen in die somer-reënvalstreek pas afgeskop te midde van dieselpryse wat ‘n nuwe rekord-hoogtepunt sal bereik.

Van Zyl sê insetkoste is aan die toeneem en baie boere sal nou somme moet maak om te kyk of dit nog winsgewend gaan wees om te plant.

Die noordelike streeksvoorsitter van TLU SA, Henk van de Graaf, sê diesel is nou byna tien-rand per liter duurder as ‘n jaar gelede en sê dié organisasie wil nou weet wat die regering gaan doen om die stygende prys onder bedwang te bring om boere in produksie te hou sodat landsburgers kos op die tafel kan hê.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig