Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Diereskuiling as voorsorgmaatreël gesluit weens grondgebruik situasie

5 November 2021

Die Wollies-diereskuiling in Pretoria Noord, sal waarskynlik vir die res van die dag gesluit wees om die veiligheid van die personeel, besoekers en diere te verseker.

Die skuiling se prokureur, Carla de Beer sê daar heers reeds baie jare ‘n situasie oor die grondregte van die Rondawel en die Wollies-terrein. Sy sê die situasie is wel deur die betrokke wetstoepassers onder beheer gebring, maar die besluit is geneem om die skuiling tydelik te sluit weens ‘n voorstel van die polisie.

Volgens haar is die betrokke oproermakers deur die polisie van die terrein verwyder.

Die skuiling sê mense sal ingelig word sodra meer inligting beskikbaar is.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende