Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Die Vrystaat se Graad 10’s en 8’s vaar die slegste in 2023

16 Januarie 2024

Die Vrystaat se graad 10-leerlinge was dié provinsie se swakste presteerders in die eindeksamen in 2023 nadat 37,2% – oftewel 23 671 van die 63 655 kandidate wat geskryf het – gedruip het.

Hul graad 8-eweknieë het nie veel beter gevaar nie met 25,9% – oftewel 17 386 van die 66 889 wat geskryf het – wat nie die paal gehaal het nie.

‘n Woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, Howard Ndaba, sê hulle is bekommerd nadat die slaagpersentasie in albei grade met 4% gedaal het van die vorige jaar af.

Hy het bygevoeg dat – as gevolg van die Covid-19-pandemie en die meegaande inperkings in 2020 – kon leerlinge nie die nodige vaardighede aanleer nie en dat dit veral in basiese grondslagvaardighede – soos wiskunde en tale – kop uitsteek.

Om in hierdie grade te slaag moet die leerlinge minstens 40% vir wiskunde en 50% vir huistaal behaal.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende