“Die Springbok is ‘n apartheidsimbool,” meen Malema


Luister nou

Volgende

“Die Springbok is ‘n apartheidsimbool,” meen Malema

6 November 2023

Die EFF-leier Julius Malema sê hy het ‘n oomblik van swak politieke bewustheid gehad, na hy die Springbokke geluk gewens het met hulle Rugby Wêreldbeker oorwinning.

Malema het gister ondersteuners in Gauteng toegespreek, tydens ‘n verkiesingswerkswinkel.

Hy het vinnig weer gesê dat die Springbok-embleem verwyder moet word, omdat dit apartheid simbool is. Volgens hom word die groen en goud van die Springbokke ook geassosieer met die apartheidsera en moet dit verander word om die land se demokrasie te verteenwoordig.

Malema sê die Springbok verteenwoordig wit oorheersing, en hy sal die embleem verwyder sodra hy in beheer is.

Hy sê die EFF haat nie rugby nie, hulle hou net nie van die Springbokke nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WSU_Mthatha

Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet

Screenshot 2025-04-15 122837

Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

SONKRAG

Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin

NWU

KYK: NWU gevra om “sangoma-ritueel” by Potchefstroom-koshuis te ondersoek

Screenshot 2025-04-14 151010

Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees

Ander Nuus Artikels

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy
John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie
640px-03-BICcristal2008-03-26
Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk
108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006
Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard
WSU_Mthatha
Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet
Screenshot 2025-04-15 122837
Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

“Die Springbok is ‘n apartheidsimbool,” meen Malema


Luister nou

Volgende