Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Die MK-party besoek Kleinfontein

Die direksie van Kleinfontein, oos van Pretoria, het ‘n feiteuitruilgesprek met die MK-party – wat vroeër vandag by Kleinfontein opgedaag het – verwelkom.

’n Klein afvaardiging van die MK-party het die Afrikaner-nedersetting besoek in wat hulle beskryf as ’n feitvindingsending.

Die party meen Kleinfontein misbruik moontlik artikel 235 van die Grondwet, wat selfbeskikking toelaat vir gemeenskappe met ’n gedeelde kultuur- en taalerfenis.

Die woordvoerder van Kleinfontein, Dannie de Beer sê hoewel hulle en die MK-party verskillende menings het, waardeer hulle die besoek.

De Beer sê die gemeenskap het die afvaardiging, vergesel deur joernaliste van die SAUK, Eyewitness News en IOL, verwelkom met koffie en koeksisters in die gemeenskapsaal, waarna hulle op ’n begeleide toer deur die dorpie geneem is.

 

Fotokrediet: Verskaf

2 Responses

  1. Ek sou graag wou weet wat daai klomp nou eintlik wysgwraak het uit hul besoek. Hulle sou kon sien dat ons hulle nie nodig het om ñ bydorp te bou nie. Afrikaners kan self werk en doen dit beter as enige ander etniese groepering. Ons werk vir wat ons het en het nie die “sense of entitlement” wat die meerderheid van ons burgers het nie. Ons verwag niks van niemand, ons bou self en weet dit is kwaliteit vir ons nageslagte. Hopelik het hulle gesien dar hulle daar te doen gekry het met gewone mense. Wat niemand in die regering of sy strukture nodig nie. Ons bou die beste Ambag skole, beste universiteite en kort voor lank ook die beste hoër en laerskole.
    Ek is baie trots op wat reeds bereik is en nog bereik gaan wib

  2. Hulle weet dit is nie in hulle moontlik om soos die witmense self onderhoudend te kan wees sonder hulp nie, gee hulle hulle eie plekke dan lyk dit soos die Hele Afrika, verwoes en verarm…bring my 1 land onder hulle wat suksesvol is en ons wit mense sal julle glo, maar ongelukkig bestaan so ñ plek nie

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

GpIavQ2WsAAYfFl

EFF-lede betoog oor Orania

E

Die EFF sê “ryk mense moet belas word” eerder as ‘n BTW-verhoging

MK

“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”

Ander Nuus Artikels

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene
dirk hermann4
Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof
Paul-mashatile2
Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees
GpMtIfnXQAAQhoy
Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende