Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“Die mense se prinses,” vandag 25 jaar gelede oorlede

31 Augustus 2022

Prinses Diana is vandag 25 jaar gelede oorlede in ‘n motorongeluk in Parys, Frankryk. 

Diana het in 1981 deel geword van die koninklike familie toe sy met die troonopvolger, prins Charles getroud is. Hulle was tot 1996 getroud en het twee seuns, prins William en prins Harry gehad. 

Diana was 36 jaar oud toe sy saam met haar kêrel, Dodi Fayed die Ritz-hotel verlaat het. Hy was die seun van die bekende Londense winkel, Harrods se eienaar, Mohamed Fayed.

Die paartjie was saam met die bestuurder van die motor, Henri Paul toe hulle deur verskeie fotograwe en joernaliste agtervolg is. Hulle het teen ‘n beton versperring in die Pont de Alma tonnel gebots.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende