“Die land se president moenie skynheilig wees nie,” sê Malema


Luister nou

Volgende

“Die land se president moenie skynheilig wees nie,” sê Malema

5 Desember 2022

“Ons het Cyril Ramaphosa ‘n regverdige kans gegee om homself te bewys, maar hy het misluk. Ons sal hom op dieselfde manier hanteer as wat ons Jacob Zuma hanteer het. Hy moet bedank.”

Die leier van die EFF Julius Malema sê enige plek waar Ramaphosa praat, sal hulle hom keer, omdat hy sy rol as president verontagsaam het. Malema het vanoggend ‘n mediakonferensie gehou oor die Phala Phala-aangeleentheid.

Die onafhanklike artikel 89-paneel het verlede week in ‘n verslag bevind dat Ramaphosa strafregtelik vervolg kan word weens die buitelandse valuta wat op sy wildsplaas gesteel is.

Malema het ‘n beroep op alle EFF-lede gedoen om Ramaphosa te keer om sy werk as president te doen, en meen dit moet vir hom onuithoubaar word totdat hy bedank.

Hy sê die land se president moet iemand wees met integriteit en nie skynheilig nie. Volgens Malema het Ramaphosa twee persoonlikhede.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

“Die land se president moenie skynheilig wees nie,” sê Malema


Luister nou

Volgende