Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Die EFF wil weer wegdoen met alle “Apartheid-simbole”

11 Desember 2024

Die EFF sê hy wil wegdoen met alle sogenaamde Apartheid-simbole en wil ook die sport, kuns en kultuur-arena herskep.

In ‘n besprekingsdokument – wat opgestel is in aanloop tot die EFF se kieskonferensie, wat Vrydag plaasvind, – sê die party dat daar na ‘n alternatiewe Afrikaanse lied gekyk moet word om die deel van “Die Stem” in die Volkslied te vervang.

Volgens die party sal daar ook ‘n grootskaalse naamsverandering van dorpe, stede, riviere en berge moet plaasvind.

‘n Bespreking oor ‘n aantal wysigings van wette en strukture sal ook op die sakelys wees. Volgens die EFF het die simbole ‘n bitter smaak in mense se monde gelaat, selfs nou 30 jaar na die aanvang van die nuwe bedeling.

‘n Ander punt wat bespreek gaan word is sporttoerusting. Die party meen sogenaamde wit skole geniet voorkeur wanneer dit kom by sporttoerusting en toegang daartoe.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende