Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Die DA se Bonginkosi Madikizela bedank

28 April 2021

Die DA se provinsiale leier in die Wes-Kaap, Bonginkosi Madikizela het sy bedanking ingedien.

Madikizela, was ook die LUR vir vervoer in die provinsie. Die DA se provinsiale voorsitter in die Wes-Kaap, Jaco Londt het in ‘n verklaring Madikizela bedank vir sy rol as provinsiale leier die afgelope 3 jaar.

Londt sê die DA respekteer sy bedanking en meen hy het ‘n eerbare besluit geneem.

Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde het Madikizela sowat twee weke gelede geskors hangende ‘n ondersoek oor beweerde ongerymdhede in sy CV.

Volgens Madikizela het hy nooit sy BCom-graad afgehandel soos wat hy beweer het nie.

Albert Fritz sal nou as die DA se provinsiale leier waarneem totdat die party ‘n nuwe leier op 29 Mei vanjaar kan verkies.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

E

Die EFF sê “ryk mense moet belas word” eerder as ‘n BTW-verhoging

MK

“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”

GpIRgvQWUAAJIpG

DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor

Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,

Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding

Go6hdNIX0AAO0Ry

Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie

Ander Nuus Artikels

Paul-mashatile2
Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees
GpMtIfnXQAAQhoy
Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied
GpIavQ2WsAAYfFl
EFF-lede betoog oor Orania
E
Die EFF sê “ryk mense moet belas word” eerder as ‘n BTW-verhoging
MK
“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende