Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“Die DA sal 2-miljoen poste skep,” sê Steenhuisen

26 April 2024

Die leier van die DA, John Steenhuisen, het die party se nuwe ekonomiese beleidsplan voor die verkiesing bekend gemaak.

Steenhuisen sê die party glo sy ekonomiese beleid sal 2-miljoen nuwe werksgeleenthede skep.

Suid-Afrika se werkloosheidskoers is reeds die hoogste ter wêreld en het in die vierde kwartaal van 2023 tot 32,1% gestyg.

Die ekonomie het terselfdertyd in dieselfde kwartaal met slegs 0,1% gegroei en ‘n resessie net-net vrygespring.

Die sukkelende ekonomie sal na verwagting een van die hoofkwessies wees wat kiesers in ag gaan neem, wanneer hulle op die politieke party van hulle keuse besluit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende