Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Die beste en slegste selfoonnetwerke is…

11 Januarie 2022

MyBroadband Insights het sy 2021 verslag oor die beste en swakste selfoon-netwerke in Suid-Afrika gepubliseer. 

Die data, wat gebruik is strek van 1 Januarie 2021 tot 31 Desember 2021 en kyk ondermeer na die spoed van die internet-verbinding. 

Luidens die verslag is MTN die beste in terme van spoed in alle groot Suid-Afrikaanse stede, met die uitsondering van Vodacom wat koning gekraai het in Oos-Londen.

MTN het ook die vinnigste gemiddelde aflaaispoed met 64,23 megagrepe per sekonde, gevolg deur Vodacom wat se aflaaispoed net meer as 35 megagrepe per sekonde is. Cell C en Rain is onder op die lys, met ‘n aflaaispoed van onderskeidelik 27,23 megagrepe per sekonde en 13,07 megagrepe per sekonde.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

Ander Nuus Artikels

517024440_1301607634868916_5386749225797019254_n
Rowers wou slange vang
donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende