Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Die ANC maak skuiwe om steun terug te wen

Die ANC het ingrypende veranderinge aan leierskap in Gauteng en KwaZulu-Natal aangebring as deel van ‘n plan om verlore steun in dié twee provinsies te probeer terug kry.

 

Volgens ‘n besluit van die NWK sal die provinsiale uitvoerende komitees van albei provinsies ontbind, wat beteken dat dit deur provinsiale taakspanne gelei sal word.

 

Die voormalige Gautengse voorsitter, Panyaza Lesufi, is saam met Amos Masondo as mede-sameroeper in dié provinsie aangestel.

 

In KwaZulu-Natal sal die ANC se voormalige beleidshoof en oudminister, Jeff Radebe, as sameroeper diens doen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende