Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Die Aitsa-finaliste vir 2022 is…

24 Augustus 2022

Die Aitsa-finaliste vir 2022 is pas bekend gemaak. Onthou om vir jou gunsteling te gaan stem in die onderskeie kategorieë op www.pretoriafm.co.za.

DIE AITSA 2022-FINALISTE IN GEEN SPESIFIEKE VOLGORDE NIE, IS:

  1. NUWELING VAN DIE JAAR
    1. Corné Pretorius saam met Hunter Kennedy met “Liefde is ‘n werkwoord”
    2. Simoné Roets met “Dans in die donker”
    3. Jodi Jantjies saam met Karen Zoid met “Gee my die woorde”
    4. Alter Ego met “Verlore”
    5. Germandt Geldenhuys met “In geval”
    6. Eloff met “Johnnie Blou”
  1. LIEDJIESKRYWER VAN DIE JAAR
    1. Elvis Blue met “Meer as genoeg”, gesing deur Elvis Blue
    2. Christoph Kotze en Elizabeth Kruger met “Hardwerkende Man”, gesing deur Appel
    3. Jo Black, Refentse, Christoph Kotze, Jacques Mouton en Danny Smoke met “Rig jou oë na die berge”, gesing deur Jo Black en Refentse
    4. Johan Oberholzer met “Haat”, gesing deur Corlea
    5. Elvis Blue met “Goud in die vuur”, gesing deur Elvis Blue
    6. Christoph Kotze en Paulo Azevedo met “Dina”, gesing deur Appel
  1. GEESTELIKE LIEDJIE VAN DIE JAAR
    1. Esté Gross saam met Len Muller met “Hemelruim”
    2. Franna Benade met “Net soos ek is”
    3. Jannie Moolman en Dewald Gouws met “Met hierdie lofsang”
    4. Jodi Jantjies met “Een Naam”
    5. Franna Benade met “Krag in die bloed”
    6. Klipwerf met “Die Heiland is gebore”
  1. ALTERNATIEWE/ROCK LIEDJIE VAN DIE JAAR
    1. Spoegwolf met “Vergeet
    2. Tasché met “Pappa probleme”
    3. Alter Ego met “Verlore”
    4. Zaan Sonnekus met “Ek kan net bid”
    5. Corné Pretorius saam met Hunter Kennedy met “Liefde is ‘n werkwoord”
    6. Spoegwolf met “Slapende honde”
  1. LUISTERLIEDJIE VAN DIE JAAR
    1. Corlea met “Haat”
    2. Elvis Blue met “Goud in die vuur”
    3. Brendan Peyper met “Op jou spoor”
    4. Appel met “Hier sal jy boer”
    5. Demi Lee Moore met “Jy ken my naam”
    6. Karlien van Jaarsveld met “Fontein op die maan”
  1. BOEREMUSIEK LIEDJIE VAN DIE JAAR
    1. Vatvas Dansorkes met “Vaaldam toe”
    2. Donovan de Buys met “Sondebok”
    3. Voetstamp met “Petronella”
    4. Vatvas Dansorkes met “Volstruis Vastrap”
    5. Donovan de Buys met “Misvloer Settees”
  1. MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR
    1. Johan C Venter en Eric T Graham vir “Vat ‘n bietjie”, gesing deur Riaan Benadé
    2. Christian Wolf en Stephan Hugo vir “RSA is in my DNA”, gesing deur Jan Jan Jan
    3. Johan C Venter en Eric T Graham vir “Wie se hart breek jy vanaand”, gesing deur Demi Lee Moore
    4. Jannes Erasmus en Daniël Rademeyer vir “Hemel op aarde”, gesing deur Bernice West
    5. Christian Wolf vir “Vrystaat Vlaktes”, gesing deur Reën
    6. Johan C Venter en Eric T Graham vir “Ploeg jy?”, gesing deur Ricus Nel
  1. POP LIEDJIE VAN DIE JAAR
    1. Ricus Nel met “Ploeg jy?”
    2. Brendan Peyper met “Stop die wêreld ek wil afklim”
    3. Irene-Louise van Wyk met “Tekkies brand”
    4. Appel met “Dina”
    5. Reën met “Vrystaat Vlaktes”
    6. Demi Lee Moore en Riaan Benadé met “Kannie sonder jou”
  1. VERVAARDIGER VAN DIE JAAR
    1. Murray Lubbe vir “Vrystaat Vlaktes”, gesing deur Reën
    2. Juan “Floors” Oosthuizen vir “Meer as genoeg”, gesing deur Elvis Blue
    3. Barthlo Visagie en Paulo Azevedo vir “Fontein op die maan”, gesing deur Karlien van Jaarsveld
    4. Murray Lubbe vir “Dina”, gesing deur Appel
    5. Juan “Floors” Oosthuizen vir “Rowwe Bliksem”, gesing deur Riaan Benadé
    6. Murray Lubbe vir “Op jou spoor”, gesing deur Brendan Peyper
  1. INSTRUMENTALE LIEDJIE VAN DIE JAAR
    1. Jacques Rautenbach met “Take me home”
    2. Scheppel met “Toe vind ek jou”
    3. Jacques Rautenbach met “My Christmas wish”
    4. Vatvas Dansorkes met “Vatvas se blues”
    5. Scheppel met “Dorp toe”
    6. Jacques Rautenbach met “It’s all in vein”
  1. AFRIKAANSE LIEDJIE VAN DIE JAAR
    1. Corlea met “Haat”
    2. Reën met “Vrystaat Vlaktes”
    3. Elvis Blue met “Dis wie ek wil wees”
    4. Spoegwolf met “Vergeet”
    5. Jo Black en Refentse met “Rig jou oë na die berge”
    6. Brendan Peyper met “Op jou spoor”
  1. KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
    1. Riaan Benadé
    2. Elvis Blue
    3. Demi Lee Moore
    4. Bernice West
    5. Appel
    6. Irene-Louise van Wyk

Wees deel van hierdie unieke geleentheid wanneer die wenners op 29 November 2022 aangewys word. Kaartjies kan bespreek word by iTickets.co.za.

Willie Spies

Voorsitter: Aitsa Trust

Selfoon: 083 676 0639

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende