Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

Deursigtigheid van kommentaarproses oor gesondheidsregulasies, bevraagteken

25 April 2022

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die openbaredeelnameplatform, DearSA is bekommerd oor die regering se hantering van die openbaredeelnameproses rakende kommentaar op die nuwe voorgestelde wysigings aan die gesondheidswet.

Dit kom nadat die gesondheidsdepartement na bewering nog net 15 000 openbare kommentare ontvang het.

LEES OOK: LUISTER: JOU VERGEETAGTIGHEID DALK “COVID-BREIN”

Die veldtogtebestuurder van AfriForum, Jacques Broodryk sê die organisasies betwis hierdie syfer aangesien hul meer as 310 000 kommentare deur hul amptelike openbaredeelnameplatforms ontvang het en al hierdie kommentaar direk aan die Departement van Gesondheid gestuur het.

Broodryk sê hierdie voorgestelde regulasies is uiters deurdringend en sal die gesondheidsdepartement toelaat om mense teen hul wil in kwarantynkampe te dwing en hulle ook te dwing om onder meer sekere mediese behandelings te ontvang.

LEES OOK: REGERING VERSNEL PROSES OM RAMPTOESTAND OP TE HEF

“Ons verwerk steeds die finale uitslae van ongeveer 283 000 kommentaar, maar voorlopige aanduidings toon dat meer as 95% van kommentaar die voorgestelde gesondheidswet-regulasies heeltemal verwerp. Van die res ondersteun 3% dit nie ten volle nie, terwyl slegs ongeveer 2% dit ondersteun,” sê Gideon Joubert, die uitvoerende hoof van DearSA.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n

Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind

Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher

Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Red mark on the calendar at January 2025

Ekstra skoolvakansie op pad weens nasionale vakansiedae

Internasionale perspektief

Internasionale perspektief: Hoe om Trump 2.0 te verstaan

Carel Boshoff

NUUSWEEK: FAK-voorsitter verwerf doktorsgraad

Ander Nuus Artikels

GoWjNLwWkAATPA2
Lugmag soek sy vliegtuigdeur
Julius-Malema6
“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema
490718493_966830712291039_3031033673762599941_n
Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort
490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n
Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind
Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher
Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende