My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Derde persoon vasgetrek weens moord op Vicki Terblanche

18 November 2021

Nog ‘n persoon is gisteraand in hegtenis geneem in verband met die moord op Vicki Terblanche (42), wie se liggaam in ’n vlak graf op ‘n kleinhoewe in Port Elizabeth (Gqeberha) gevind is.

‘n 53-Jarige man is by sy huis in die Mill Park-woonbuurt op aanklagte van moord in hegtenis geneem.

Terblanche se kêrel, die 32-jarige Rhynhardt Leach, sal intussen vandag begin met sy borgaansoek. Leach is verlede maand saam met Dylan Cullis (24) vir Terblanche se moord in hegtenis geneem. Na wat verneem word het Cullis sy borgaansoek laat vaar.

Voordat Terblanche se liggaam ontdek is, het Leach haar as vermis aangemeld by die polisie.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende