Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Departement verdedig aankoop van donkiekarre ter waarde van R780 000

7 November 2022

Die departement van gemeenskapsveiligheid in Noordwes het sy aankoop van 20 donkiekarre verdedig, en sê dit help verskeie armer mense in die Mafikeng omgewing om rondgery te word.

Die 20 donkiekarre is aangekoop teen R780,000, en aan inwoners van die landelike gebiede geskenk. Die bedrag sluit ‘n drie jaar instandhoudingsplan in. Die tweesitplek-karre kos ongeveer R32 500, terwyl die viersitplek-karre R45 500 kos.

Die departement sê die koste sluit onderhoud vir drie jaar in.

Die departement sê die donkiekarre word gebruik om kinders by die skool te kry, pensionarisse by Sassa betaalpunte te kry, en siek mense na klinieke te neem.

Die woordvoerder van die departement van gemeenskapveiligheid en vervoerbestuur in Noordwes, Alpheus Koonyaditse sê die donkiekarre is aan meestal vroue geskenk. Hy meen die doel is om verskeie uitdagings in die landelike gemeenskap onder die loep te neem.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende