Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Departement se digitale inentingsertifikate vandag beskikbaar

5 Oktober 2021

Die departement van gesondheid het bevestig dat sy digitale inentingsertifikate van vandag af beskikbaar is.

Die waarnemende direkteur-generaal van die departement, dr. Nicholas Crisp sê die sertifikate sal per SMS-boodskap outomaties aan mense gestuur word, wat reeds ingeënt is. Die skakel op die SMS-boodskap neem jou dan na jou sertifikaat.

Jy kan ook aansoek doen vir die aflaaibare sertifikaat deur jou inentingskode op die departement se webblad in te vul. Die kode is die kode wat jy ontvang het per SMS nadat jy ingeënt is.

Crisp sê hy het gisteraand sy eie inentingsertifikaat ontvang.

Volgens die departement is daar ook ‘n QR-kode op die sertifikaat, wat dan geskandeer kan word indien dit by plekke versoek word.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende