Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Departement moet teen einde September planne vir onwettige mynbou bekend maak

28 Augustus 2023

Die Parlement se portefeuljekomitee oor minerale hulpbronne en energie het die departement tot einde September gegee om aan hulle terug te rapporteer oor die dringende ingrypings wat hulle moet doen om die kwessie van onwettige mynbou in Noordwes en Gauteng te bekamp.

Dit kom ná die komitee se vier dae lange toesigbesoek aan die betrokke gebiede.

Byna ‘n honderd sogenaamde Zama Zamas is vandeesmaand in Gauteng in hegtenis geneem.

Meer as 500 verlate myne word steeds onwettig bewerk.

Volgens die komitee sal daar wyer as net die polisie gekyk moet word om ‘n oplossing te vind en sal ‘n veelsydige benadering gevolg moet word.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende