Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Departement hersien omstrede vlagprojek

19 Mei 2022

Die departement van sport, kuns en kultuur gaan sy omstrede vlagprojek hersien.

Die minister Nathi Mthethwa sê hy neem kennis van die openbare diskoers oor die projek, en sê die terugvoer wat hy persoonlik ontvang is ‘n viering van die land se demokrasie en ‘n betrokke burgerskap.

LEES OOK: OPVOLG: OPPOSISIEPARTYE ONTEVREDE MET PLANNE VIR PEPERDUUR VLAGPAAL

Hy noem egter nie dat die meeste terugvoer kritiek is teen die R22-miljoen vlagprojek nie.

Die departement was van plan om ‘n 100 meter hoë vlagpaal, met ‘n massiewe Suid Afrikaanse vlag op te rig by Vryheidspark in Pretoria.

Mthethwa hou egter vol dat die vlagpaal “nasietrots” sal bewerkstellig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende