Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Departement: Gautengse skoolkind het nié a-pokke nie

22 Julie 2024

Die Gautengse departement van onderwys sê die skolier wat vermoedelik a-pokke opgedoen het, het nie dié siekte onder lede nie.

Verlede week het die departement ‘n verklaring uitgereik waarin daar aangedui is dat die kind – wat in Hammanskraal woonagtig is – wel die siekte opgedoen het nadat hy in aanraking was met ‘n familielied wat vermoedelik a-pokke opgedoen het.

Dié verklaring is enkele ure later terug getrek nadat die departement aangedui het dat die korrekte prosedures nie gevolg is nie.

Kliniese toetse het nou bewys dat die skolier nie die siekte opgedoen het nie en dat die departement voortydig opgetree het en die verkeerde afleidings gemaak het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende