13 Desember 2022
Kaapstad het aangekondig dat ‘n deel van die strand by Muizenberg tot nadere kennisgewing gesluit is vir die publiek.
Die stadsraad het beklemtoon dat die sluiting van dié deel van die strand in Valsbaai net tydelik van aard is.
Weens ‘n elektriese probleem by die Cliftonweg rioolpompstasie is besluit om die strand te sluit.
Gesondheidsbamptes het aanbeveel dat die seewater van Muizenberg Pavillion tot by Sunrise Beach nie geskik is vir wateraktiwiteite nie en het gevra dat mense die in kontak moet kom met water in dié gebied nie.