Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Dali Mpofu ook nou deel van die MK-party

7 November 2024

Die voormalige voorsitter van die EFF, advokaat Dali Mpofu, het by die uMkhonto we Sizwe-party aangesluit.

Mpofu het in 2013 by die EFF aangesluit op ‘n stadium wat dié party die derde grootste in die land was, en het vir vyf jaar die pos van voorsitter beklee.

Sy vertrek by die EFF is die jongste slag vir dié party.

In ‘n verrassende stap in Augustus het die voormalige EFF-adjunkpresident, Floyd Shivambu, die party verlaat – ook om by die amper een jaar oue MK Party aan te sluit.

Mpofu sê hy glo die MK Party is die enigste voertuig om eenheid en emansipasie te bewerkstellig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende