Dagga-jellieteddies op Russiese lughawe gevind

Luister nou

Volgende

Dagga-jellieteddies op Russiese lughawe gevind

15 Februarie 2024

‘n Duitse man (38) is by die St. Petersburg-lughawe in Rusland in hegtenis geneem, nadat eetbare dagga-jellielekkers – oftewel gummy bears – in sy bagasie gevind is.

Die Russiese doeaneowerhede het dié voorval vroeër die week aangemeld.

Volgens die woordvoerder van die Duitse minister van buitelandse sake, Christian Wagner, is die regering in kontak met die span se prokureurs. Die dwelms is gevind in ‘n 20-gram pakkie Fink Green Goldbears.

Die man kan glo ingevolge Rusland se dwelmwette tot sewe jaar tronkstraf gevonnis word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”