“Daar was té min plek vir al die eerstejaars in die amfiteater,” sê NWU oor “rasse-uitsluiting”


Luister nou

Volgende

“Daar was té min plek vir al die eerstejaars in die amfiteater,” sê NWU oor “rasse-uitsluiting”

12 Februarie 2023

Die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus sê hy neem kennis van beweringe dat eerstejaars van dorpskoshuise op grond van hul ras uitgesluit was om ‘n verwelkomingsfunksie in die amfiteater by te woon. 

Dit kom nadat AfriForum Jeug in ‘n mediaverklaring gesê het dat huiskomitee-lede van die dorpskoshuise glo Vrydagaand om half 12 ’n WhatsApp-boodskap ontvang wat hulle in kennis gestel het dat hul eerstejaars in aparte lokale ’n virtuele uitsending van die verwelkoming moet kyk.

LEES OOK: AFRIFORUM JEUG EIS ANTWOORDE VAN DIE NWU OOR “RASSE-UITSLUITING” OP POTCH-KAMPUS

Volgens die organisasie se woordvoerder, René van der Vyver het ‘n lid van die studenteraad glo die HK-lede ingelig dat die dorpskoshuise nie divers genoeg is nie en dat wanneer hulle tydens die amfiteatersessie gevra gaan word om op te staan dit te wit gaan lyk.

Die NWU sê dat volgens hulle inligting is die keuse gemaak weens die aantal student in dorpskuise in vergeleke met die kapasiteit van die amfiteater. Die NWU sê hulle sal die bewerings verder ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

“Daar was té min plek vir al die eerstejaars in die amfiteater,” sê NWU oor “rasse-uitsluiting”


Luister nou

Volgende