My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

“Daar is nie geld om paaie in stand te hou nie,” sê Mbalula

16 Februarie 2022

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula sê daar is nié geld om die land se paaie in stand te hou nie.

Mbalula het gister aan die portefeuljekomitee oor vervoer gesê daar gaan in die volgende vyf tot 10 jaar ernstige verkeersopeenhopings in die land wees, omdat die paaie nie herstel of in stand gehou kan word nie.

Hy sê die geld wat gebruik moet word vir instandhouding, word aangewend om e-tol skuld te delg.

Mbalula sê dit is die voormalige minister van finansies Tito Mboweni se skuld dat die e-tol kwessie nog nie opgelos is nie.

Mbalula belowe reeds sedert 2019 dat die e-tol-kwessie binnekort opgelos gaan word.

https://twitter.com/MbalulaFikile/status/1493481731172802562

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende