Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

DA wil einde aan ANC kaderontplooiing bring

12 Januarie 2022

Die DA gaan voorleggings aan die parlement maak in `n poging om `n einde te bring aan die ANC se kaderontplooiing.

Volgens die DA is kaderontplooiing die fondasie van staatskaping en moet dit uitgeroei word voor `n einde aan korrupsie gemaak kan word. 

Volgens die DA-parlementslid, Leon Schreiber was die ANC se kaderontplooiingskomitee die afgelope drie jaar verantwoordelik vir ten minste 88 aanstellings in regeringsdepartemente en staatsbeheerde ondernemings. 

Die notules van die vergaderings is onlangs bekom na `n aansoek in gevolge die Wet op die bevordering van toegang tot inligting. 

DA-woordvoerder, Siviwe Gwarube sê die party gaan `n privaat wetsontwerp aan die parlement voorlê wat ten doel het om kaderontplooiing te verbied. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig