Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

DA-parlementslid geskors oor k-woord video

20 Junie 2024

Die DA het bevestig dat hy sy nuut-aangestelde parlementslid, Renaldo Gouws, geskors het.

Dit volg nadat ‘n video wat Gouws in 2009 gemaak het, waarin hy sê dat omgekeerde apartheid teen witmense diskrimineer, aan die lig gekom het.

Nog ‘n video het intussen uitgelek waarin Gouws swart mense die k-woord noem en meen dat hulle almal doodgemaak moet word. In die betrokke video gebruik hy herhaaldelik die k-woord en meen “hulle moet doodgemaak word.”

Gouws was voorheen ‘n wyksraadslid in die Nelson Mandelabaai-metro.

Die DA se direkteur vir kommunikasie, Richard Newton sê in ’n verklaring dat die video waarin Gouws sekere uitlatings maak, eg is en nié vervals soos wat aanvanklik vermoed is nie.

Die party se federale raad sê Gouws is onmiddellik geskors en sal dissiplinêr deur sy federale regskommissie verhoor word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende