DA nader OB oor R24 000 etes op Ramaphosa se straler


Luister nou

Volgende

DA nader OB oor R24 000 etes op Ramaphosa se straler

13 November 2023

Die DA gaan die Openbare Beskermer versoek om ondersoek in te stel na die buitensporige uitgawes vir spyseniering aan boord van president Cyril Ramaphosa se presidensiële straler, Inkwazi.

Rapport het gister berig het hoe BBP’s op Inkwazi teen ’n koste van sowat R24 000 per kop gesmul het toe hulle verlede jaar teruggevlieg het na Suid-Afrika ná die begrafnis van koningin Elizabeth II.

Volgens die berig smokkel die presidensieële BBP’s ook sommer oortollige kos en drank in hul bagasie uit.

Die DA sê duisende gewone Suid-Afrikaners word aan hul lot oorgelaat om van erge hongerte en wanvoeding te sterf, terwyl die president en sy BBP’s hulle skuldig maak aan reis-vraatsugtigheid.

Volgens die woordvoerder in die presidensie, Vincent Magwenya, het die presidensie nie enige beheer oor die kos en drank wat aan boord van Inkwazi bedien word nie en is dit glo in die hande van die lugmag en BBP-eskader en -kombuis.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gty3kIbWsAAix-H

ActionSA eis advokaat Shamila Batohi se verwydering uit haar amp

zondo

Valke ondersoek nog net vier staatskapingsake

Misdaadtoneel 1

Graad 11-leerling deur matriekleerling met mes doodgesteek

Kgosientsho3-2

Oortyd by Eskom kos meer as R3-miljard

masels2-1

Toenemende voorvalle van masels in Pretoria aangemeld

Ander Nuus Artikels

paul-kruger-gate-786x416-1
Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur
pexels-arina-krasnikova-6663368
“Nuwe regulasies bedreig duisende se werk in die skoonheidsbedryf”
Julius-Malema6
Malema wéér toegang tot die VK geweier – AfriForum verwelkom die besluit
Gty3kIbWsAAix-H
ActionSA eis advokaat Shamila Batohi se verwydering uit haar amp
zondo
Valke ondersoek nog net vier staatskapingsake

DA nader OB oor R24 000 etes op Ramaphosa se straler


Luister nou

Volgende