DA-leier meen polisietegnieke in SA is verouderd

Luister nou

Volgende

DA-leier meen polisietegnieke in SA is verouderd

25 Augustus 2023

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika polisieer nog op ‘n Victoriaanse verouderde manier en het nie bygehou met moderne polisiëringstegnieke of die polisiewetenskap nie.

Hy het boere in Jan Kempdorp, in die Noord-Kaap toegespreek, nadat boere hul misnoeë uitgespreek het oor die gesloer in die polisie se ondersoek na plaasaanvalle in dié streek.

‘n Plaaslike boer het aan Steenhuisen genoem dat die polisie onder beman is en dat hul toerusting soos vinger-afdrukmasjiene nie werk nie. Hy sê die boere het soms self al die nodige inligting nog voordat die polisie dit kan bekom, maar niks word hieraan gedoen nie. 

Steenhuisen meen daar moet gefokus word om die polisiegesag af te wentel, die standaarde tot ‘n moderne vlak te verhoog en suksesvolle tegnieke van oor die wêreld heen in te span.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig