Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

DA kondig verdere stappe aan oor die ANC se kaderontplooiing

23 Februarie 2024

Die DA het bykomende en opvolgaksie aangekondig wat deel vorm van sy voortgesette veldtog om moontlike korrupsie weens kaderontplooiing deur die ANC bloot te lê.

Die leier van dié party, John Steenhuisen sê hulle wil die momentum gebruik wat hul onlangse oorwinning in die Grondwethof geskep het en voortbou op dié sukses.

Hy sê die DA sal voortgaan met ‘n minagtingshofaansoek teen die ANC om afskrifte te bekom van die e-pos- en WhatsApp-boodskappe wat op dié komitee betrekking het vir die tydperk toe president Cyril Ramaphosa, as voorsitter van die ANC se kaderontplooiingskomitee diens gedoen het.

Volgens Steenhuisen was dit in dié tydperk wat staatskaping hoogty gevier het.

Hy sê daar sal ook vandag ‘n aansoek by die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria ingedien word om teen Dinsdag se uitspraak te appelleer.

In dié uitspraak het die hof die party se aansoek – om die ANC se kaderontplooiingsbeleid ongrondwetlik te verklaar – met koste van die hand gewys.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende