Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

DA in Wes-Kaap sê dankie vir ondersteuning te midde van storms

26 September 2023

Die DA in die Wes-Kaap sê hy wil alle individue, gemeenskapsorganisasies en rampbestuurspanne bedank vir hulp wat verleen is aan diegene wat deur die afgelope storms in die Wes-Kaap geraak is-  veral in die Langeberg-, Overberg- en Tuinroete-gebiede.

Die provinsiale leier van dié party, Tertuis Simmers sê hierdie gebiede is die ergste geraak en dat dit veral infrastruktuur is wat beskadig is.

Wes-Kaapse rampbestuurspanne is ook uitgestuur om die veiligheid van inwoners te verseker. Opruimingsoperasies is reeds aan die gang en Simmers sê hulle sal voortgaan om die situasie te monitor.

Sommige paaie wat beskadig is sal onbepaald gesluit bly.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende