DA dien hofstukke in oor onteieningswet


Luister nou

Volgende

DA dien hofstukke in oor onteieningswet

10 Februarie 2025

Die DA het sy dokumente ingedien by die hoogeregshof in Kaapstad, in sy saak teen die Onteieningswet.

Die party vra dat die wet ongeldig verklaar word.

Die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille sê party verwerp die wet omdat hulle glo dat geen regering sulke omvattende mag moet hê om eiendom sonder vergoeding te onteien nie.

Volgens Zille het president Cyril Ramaphosa die wet onderteken hoewel hy van ‘n regsmening voorsien het wat gelui het daar is sekere kwessies met die wet wat dit ongrondwetlik maak.

Die DA voer aan die aanvaarding van die wet het nie aan die Grondwet voldoen nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

DA dien hofstukke in oor onteieningswet


Luister nou

Volgende